Graad 6 Samestellings – 2 Toetse + Memo
Bad + kamer = badkamer; perd + stert = perdestert. Hierdie Graad 6 samestellings-pakket oefen hoe woorde saamgevoeg word – en wanneer ’n verbindingsklank nodig is.
Wat is ingesluit?
- Onthou: verbindingsklanke (+e, +s, +er, +en(s), f word w)
- Toets 1: gee een woord vir die woordpare (12 punte)
- Toets 2: uit watter woorde bestaan die samestellings? Skryf hulle apart (36 punte)
- Memo vir albei toetse
Vir wie is dit?
Vir Graad 6-leerders. Sien ook die Graad 5- en Graad 7-weergawes.
Formaat: PDF-aflaai, 5 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.