Graad 7 Lettergrepe Opsomming, Woorde toets en memo (9 Blaaie)

Graad 7 Lettergrepe Opsomming, Woorde toets en memo (9 Blaaie)

Digitale produk onmiddellike aflaai

R25,00

Graad 7 lettergrepe: reëls, woordelys, toets oor oop en geslote lettergrepe, en memo.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Hoe breek jy ’n woord aan die einde van ’n reël af? Hierdie Graad 7 lettergrepe-pakket verduidelik die reëls vir woordverdeling en gee ’n lang lys voorbeelde.

Wat is ingesluit?

  • Opsomming: wanneer en hoe ons woorde in lettergrepe verdeel
  • Reëls: klanke wat nooit verdeel word nie (oe, ie, eu, ui, ou, ei, aai, ooi, eeu, oei), oop en geslote lettergrepe
  • Woordelys met lettergrepe, van aan-dag tot te-le-vi-sie
  • Toets: verdeel woorde in lettergrepe en sê of elke lettergreep oop of geslote is
  • Memo

Vir wie is dit?

Vir Graad 7-leerders. Sien ook die Graad 6- en Graad 4-weergawes.

Formaat: PDF-aflaai, 9 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0