Graad 7 Begrips / Taal Oefening / Eksamen Toetse

Graad 7 Begrips / Taal Oefening / Eksamen Toetse

Digitale produk onmiddellike aflaai

R34,99

Graad 7 oefen-eksamen: begripsleesstuk Die Kaskar, taalvaardigheid (meervoude, afkortings, verkleining) en volledige memo.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Berei jou Graad 7-kind voor met ’n volledige Afrikaans oefen-eksamen in dieselfde formaat as ’n skoolvraestel. Die leesstuk, Die Kaskar, vertel van Trompie en sy maats wat vir ’n kaskarkompetisie voorberei.

Wat is ingesluit?

  • Leesstuk: Die Kaskar
  • Afdeling A: Leesbegrip (15 punte)
  • Afdeling B: Taalvaardigheid (40 punte) – meervoude, afkortings uitskryf, afkortings invul en verkleinwoorde
  • Volledige memo vir albei afdelings

Vir wie is dit?

Vir Graad 7-leerders wat vir toetse en eksamens oefen, of vir onderwysers wat ’n ekstra oefenvraestel nodig het. Meer oefen-eksamens vind jy by ons Graad 7 Afrikaans werkkaarte.

Formaat: PDF-aflaai, 8 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0