Graad 7 Verlede Tyd – Toekomende Tyd

Graad 7 Verlede Tyd – Toekomende Tyd

Digitale produk onmiddellike aflaai

R20,00

Graad 7 verlede en toekomende tyd: werkkaart met memo.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Ek woon in Gauteng word Ek het in Gauteng gewoon en Ek sal in Gauteng woon. Hierdie kort Graad 7 werkkaart oefen die verlede en toekomende tyd.

Wat is ingesluit?

  • Werkkaart: skryf elke sin in die verlede tyd en die toekomende tyd
  • Memo met al die antwoorde

Vir wie is dit?

Vir Graad 7-leerders wat vinnig wil hersien. Sien ook die Graad 6- en Graad 5-weergawes, wat ook die negatief insluit.

Formaat: PDF-aflaai, 3 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0