Graad 7 – Begrips en Taal Oefening Eksamen met Memo WS1
Graad 7 – Begrips en Taal Oefening Eksamen met Memo WS1
Digitale produk onmiddellike aflaai
R34,99
Graad 7 oefeneksamen: leesbegrip Die selfoon en taalvaardigheid, met memo.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
Hierdie Graad 7 begrip- en taal-oefeneksamen is soos ’n regte vraestel opgestel, met punte by elke vraag, sodat leerders kan oefen onder eksamenomstandighede.
Wat is ingesluit?
- Afdeling A: leesbegrip (15 punte) – Die selfoon
- Afdeling B: taalvaardigheid (40 punte) – sinsoorte (bevel-, stel- en vraagsinne), deeltekens en kappies, en ander taalvrae
- Memo met antwoorde
Vir wie is dit?
Vir Graad 7-leerders wat vir eksamens oefen. Sien ook die Graad 7 begrip- en taaltoetse en die Graad 7 oefeneksamen.
Formaat: PDF-aflaai, 8 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.