Graad 5,6,7 – Leestekens en Sinsoorte – Opsomming, Woorde
Graad 5,6,7 – Leestekens en Sinsoorte – Opsomming, Woorde
Digitale produk onmiddellike aflaai
R34,00
Al die leestekens en sinsoorte vir Graad 5–7: opsomming, vraagwoorde, 4 toetse en memo.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
Hierdie leestekens- en sinsoorte-pakket vir Graad 5, 6 en 7 verduidelik elke leesteken met voorbeelde en leer leerders om die vier sinsoorte te herken en te skryf.
Wat is ingesluit?
- Leestekens: punt, komma, kommapunt, dubbelpunt, uitroepteken, vraagteken, hakies, aandagstreep, aanhalingstekens, asterisk en ellips
- Sinsoorte: stelsin, vraagsin, bevelsin en uitroepsin
- Vraagwoorde en algemene vraagsinne (Afrikaans–Engels)
- Tussenwerpsels met uitroeptekens
- Vier toetse – van vraagsinne vorm tot leestekens in direkte rede invul
- Memo vir al die toetse
Vir wie is dit?
Vir leerders wat vir taaltoetse leer. Sien ook ons direkte en indirekte rede.
Formaat: PDF-aflaai, 12 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.










Resensies
Daar is nog geen resensies nie.