Graad 7 Begrip, Taal, Konvensie Oefen Eksamen Toetse + Memo

Graad 7 Begrip, Taal, Konvensie Oefen Eksamen Toetse + Memo

Digitale produk onmiddellike aflaai

R34,99

Graad 7 oefeneksamen: begripstoets plus ses taaltoetse, met volledige memo.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Ruan, Zinzi en Marco gaan kamp in die ou dennebos agter die berg – ’n bos waaroor daar allerhande gerugte is. Hierdie Graad 7 begrip- en taal-oefeneksamen gebruik hul spanningsvolle storie as begripstoets.

Wat is ingesluit?

  • Begripstoets: Die nag in die donker bos, met vrae
  • Toets 1: grammatika en sinstruktuur – toekomende tyd
  • Toets 2: meervoude
  • Toets 3: besitlike voornaamwoorde
  • Toets 4: woorde en afkortings
  • Toets 5: sinonieme
  • Toets 6: versamelname
  • Memo vir al die toetse

Vir wie is dit?

Vir Graad 7-leerders. Oefen verder met die Graad 7 begrip- en taaltoetse en die termyn 4-oefeneksamen.

Formaat: PDF-aflaai, 12 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0