Graad 7 Termyn 4 Begrip en Taal Konvensie Oefen Eksamen

Graad 7 Termyn 4 Begrip en Taal Konvensie Oefen Eksamen

Digitale produk onmiddellike aflaai

R34,99

Graad 7 termyn 4 oefeneksamen: begripstoets, woordeskat en taalkonvensies, met rubriek en volledige memo.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Berei voor vir die einde van die jaar met hierdie Graad 7 termyn 4 oefeneksamen. Leerders lees ’n storie oor Dawie, Skiewies en Marco wat die skool se speelgrond opruim, en werk dan deur begrip en al die belangrike taalkonvensies.

Wat is ingesluit?

  • Begripstoets: Die groot skoonmaakdag, met vrae
  • Woordeskat-aktiwiteit: invuloefening en pas die kolomme
  • Assesseringsrubriek vir die begripstoets
  • Trappe van vergelyking: stellende, vergrotende en oortreffende trap
  • Manlik en vroulik
  • Indirekte rede, korrekte woordorde en sinsoorte
  • Verskillende tydsvorme
  • Sinonieme en antonieme
  • Volledige memo

Vir wie is dit?

Vir Graad 7-leerders wat vir die termyn 4-eksamen leer. Sien ook die termyn 3-oefeneksamen en die termyn 4-assesseringstake.

Formaat: PDF-aflaai, 13 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0