Graad 4 Lettergrepe – Opsomming + Woorde + Toets + Memo

Graad 4 Lettergrepe – Opsomming + Woorde + Toets + Memo

Digitale produk onmiddellike aflaai

R25,00

Graad 4 lettergrepe: reëls, woordelys, toets en memo.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Hoe breek jy ’n woord aan die einde van ’n reël af? Hierdie Graad 4 lettergrepe-pakket verduidelik die reëls vir woordverdeling en gee ’n lang lys voorbeelde.

Wat is ingesluit?

  • Opsomming: wanneer en hoe ons woorde in lettergrepe verdeel
  • Reëls: klanke wat nooit verdeel word nie (oe, ie, eu, ui, ou, ei, aai, ooi, eeu, oei), oop en geslote lettergrepe
  • Woordelys met lettergrepe, van aan-dag tot te-le-vi-sie
  • Toets: verdeel die woorde in lettergrepe (24 punte)
  • Memo

Vir wie is dit?

Vir Graad 4-leerders. Gaan verder met die Graad 5- en Graad 6-weergawes.

Formaat: PDF-aflaai, 9 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0