Graad 5 Lettergrepe – Opsomming + Woorde + Toets + Memo
Hoe breek jy ’n woord aan die einde van ’n reël af? Hierdie Graad 5 lettergrepe-pakket verduidelik die reëls vir woordverdeling en gee ’n lang lys voorbeelde.
Wat is ingesluit?
- Opsomming: wanneer en hoe ons woorde in lettergrepe verdeel
- Reëls: klanke wat nooit verdeel word nie (oe, ie, eu, ui, ou, ei, aai, ooi, eeu, oei), oop en geslote lettergrepe
- Woordelys met lettergrepe, van aan-dag tot te-le-vi-sie
- Toets: skryf die meervoud en verdeel dit in lettergrepe
- Memo
Vir wie is dit?
Vir Graad 5-leerders. Sien ook die Graad 4- en Graad 6-weergawes.
Formaat: PDF-aflaai, 9 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.