Graad 4 Samestellings – 2 Toetse + Memo

Graad 4 Samestellings – 2 Toetse + Memo

Digitale produk onmiddellike aflaai

R25,00

Graad 4 samestellings: twee toetse met memo.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Bad + kamer = badkamer. Hierdie Graad 4 samestellings-pakket laat leerders self samestellings bou en dit in sinne gebruik.

Wat is ingesluit?

  • Onthou: verbindingsklanke (+e, +s, +er, +en(s), f word w)
  • Toets 1: maak jou eie samestellings met die gegewe woorde (13 punte)
  • Toets 2: vul die regte samestelling in die sin in
  • Memo vir albei toetse

Vir wie is dit?

Vir Graad 4-leerders. Vir die reëls en ’n woordelys sien ons samestellings Graad 1–7; Graad 5 het ’n eie weergawe.

Formaat: PDF-aflaai, 5 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0