Graad 7 Intensiewe Vorm – 250 + Woorde, Dood, Nat, Bloed, Wit Ensv. (9 blaaie)

Graad 7 Intensiewe Vorm – 250 + Woorde, Dood, Nat, Bloed, Wit Ensv. (9 blaaie)

Digitale produk onmiddellike aflaai

R34,00

Die volledige lys intensiewe vorme vir Graad 7 – meer as 250 woorde, gegroepeer en alfabeties.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Intensiewe vorme versterk ’n byvoeglike naamwoord: brandarm beteken baie arm. Hierdie Graad 7 lys van intensiewe vorme bevat meer as 250 woorde – die perfekte naslaanbron vir toetse en eksamens.

Wat is ingesluit?

  • Verduideliking: wat ’n intensiewe vorm is en hoe dit geskryf word
  • Woorde met dood (doodbang, doodbedaard …) en met bloed (bloedjonk, bloedrooi …)
  • Woorde om te onthou (galbitter, poedelnakend, papnat …)
  • Volledige alfabetiese lys: grondwoord en intensiewe vorm, van af – morsaf tot wyd – wêreldwyd

Vir wie is dit?

Vir Graad 7-leerders wat die intensiewe vorme moet leer. Toets jouself met ons Graad 7 intensiewe vorm-toetse en memo; vir jonger leerders is daar die Graad 4-weergawe.

Formaat: PDF-aflaai, 9 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0