Graad 7 Kompleet – Al die werk

Afslag!

Graad 7 Kompleet – Al die werk

Digitale produk onmiddellike aflaai

Oorspronklike prys was: R1 614,00.Huidige prys is: R1 292,00.

Al die Afrikaanse werk vir Graad 7 in een aankoop – 47 PDF-lêers om dadelik af te laai.

20% afslag: VIR AL GRAAD 7 SE WERK.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Graad 7 is die laaste jaar voor die hoërskool. Die Graad 7 Kompleet-pakket gee jou al 47 van ons Graad 7-hulpbronne in een aankoop: oefen-eksamens, al die grammatika, tekssoorte en letterkunde – met memo’s en rubrieke.

Begrip en oefen-eksamens

  • Begrip- en taal-oefeneksamen: Die Selfoon (WS1)
  • Begrip- en taal-oefeneksamen: Die Kaskar (WS2)
  • Begrip, taal en konvensies: oefen-eksamen met rubriek

Taal en grammatika

  • Woordsoorte-opsomming, selfstandige naamwoorde en werkwoorde
  • Lydende en bedrywende vorm; direkte en indirekte rede
  • Verlede en toekomende tyd
  • Meervoude, trappe van vergelyking en intensiewe vorm (lys en toetse)
  • Sinonieme, antonieme, homonieme, homofone en vergelykings
  • Afkortings, versamelname en lettergrepe
  • Samestellings, voor- en agtervoegsels (met opsommings), voegwoorde en voorsetsels
  • Leestekens en sinsoorte; enkelvoudige en saamgestelde sinne

Skryfwerk en tekssoorte

  • Briewe (formeel en informeel) en transaksionele teks
  • Dialoog, advertensie en storie skryf
  • Alles oor opsommings
  • Kennisgewing, plus toetse oor notule, agenda en vergadering
  • Navorsingstaak, karakterskets en mondelinge aanbieding

Letterkunde

  • Legende: Racheltjie de Beer
  • Fabel: Die Noordewind en die Son
  • Volksverhaal
  • Drama: Grease
  • Gedigte met kenmerke

Spelling

  • Spellingboek

Al die items is ook afsonderlik te koop by ons Graad 7 werkkaarte.

Aflewering: al 47 PDF-lêers is dadelik ná betaling in jou rekening beskikbaar om af te laai.

20% afslag: VIR AL GRAAD 7 SE WERK.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0