Graad 6 Afkortings, Woorde, Toetse + Memo
Gaan jy dokter of dr. toe? Hierdie Graad 6 afkortings-pakket leer leerders die afkortings wat hulle in koerante, briewe en toetse teëkom.
Wat is ingesluit?
- Dae van die week en maande van die jaar
- Metrieke eenhede (sonder punte): km/h, dm, g, m …
- Algemene afkortings: bw., d.m.v., i.p.v., p.a., prof., v.l.n.r. en baie meer
- Akronieme: ATKV, BTW, OTM en ander
- Toets: skryf die korrekte afkortings vir die woorde in hakkies (in sinne)
- Memo
Vir wie is dit?
Vir Graad 6-leerders. Daar is ook ’n Graad 5- en ’n Graad 7-weergawe.
Formaat: PDF-aflaai, 8 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.