Graad 6 Begrips en Taal Oefening Eksamen WS2

Graad 6 Begrips en Taal Oefening Eksamen WS2

Digitale produk onmiddellike aflaai

R29,99

Graad 6 begrip- en taaloefen-eksamen (WS2) oor ’n gesonde leefstyl, met volledige memo.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Hierdie Graad 6 Afrikaans oefen-eksamen volg die formaat van ’n skoolvraestel. Die leesstuk gaan oor mnr. Ngubane wat sy leefstyl moet verander om gesond te word.

Wat is ingesluit?

  • Afdeling A: begripstoets (15 punte) – meervoudige keuse en oop vrae
  • Taalafdeling: verlede tyd, meervoude, voornaamwoorde, alfabetiese volgorde, afkortings, instruksies in die regte volgorde en meer
  • Volledige memo met antwoorde
  • Lys van algemene afkortings

Vir wie is dit?

Vir Graad 6-leerders wat vir toetse en eksamens oefen. Meer oefen-eksamens vind jy by ons Graad 6 Afrikaans werkkaarte.

Formaat: PDF-aflaai, 14 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0