Graad 5 Voorvoegsels en Agtervoegsels
Hierdie Graad 5-pakket laat leerders die regte voor- of agtervoegsel kies om nuwe woorde te maak – soos hopeloos, vriendskap en besoek.
Wat is ingesluit?
- Toets 1: kies die regte voor- of agtervoegsel vir die woorde tussen hakies en skryf die woord oor
- Toets 2: voeg die regte voor- of agtervoegsel by (-heid, -loos, -saam, -te, -aard, be-, daad-) (14 punte)
- Memo vir albei toetse
Vir wie is dit?
Vir Graad 5-leerders. Sien ook die Graad 4- en Graad 6-weergawes.
Formaat: PDF-aflaai, 5 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.