Graad 4 – Voorvoegsels en Agtervoegsels
Geoefen, verdwyn, ongelukkig – hierdie Graad 4-pakket oefen die voorvoegsels en agtervoegsels wat woorde se betekenis verander.
Wat is ingesluit?
- Toets 1: onderstreep die regte voorvoegsel of agtervoegsel in die sinne (15 punte)
- Toets 2: voor- of agtervoegsel – skryf die regte woord met ge-, be-, on- of ver- (14 punte)
- Memo vir albei toetse
Vir wie is dit?
Vir Graad 4-leerders. Vir die reëls en ’n woordelys sien ons voorvoegsels en agtervoegsels Graad 3–7; Graad 5 het ’n eie weergawe.
Formaat: PDF-aflaai, 5 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.