Graad 5 Intensiewe Vorm 2 Toetse + Memo
Is die hond se bak leeg – of dolleeg? Hierdie Graad 5 intensiewe vorm-toetse laat leerders die regte versterkte byvoeglike naamwoord in sinne gebruik.
Wat is ingesluit?
- Toets 1: invultoets – kies uit papnat, stokstyf, piepklein, doodstil, brandmaer en meer
- Toets 2: meerkeusevrae (A, B of C)
- Memo vir albei toetse
Vir wie is dit?
Vir Graad 5-leerders wat die intensiewe vorm moet ken. Leer eers die woorde met ons Graad 4 intensiewe vorm-lys, of oefen verder met die Graad 6-toetse.
Formaat: PDF-aflaai, 7 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.