Graad 6 Intensiewe Vorm 2 Toetse + Memo
Was die handdoek nat – of papnat? Hierdie Graad 6 intensiewe vorm-toetse laat leerders die versterkte vorme in sinne gebruik.
Wat is ingesluit?
- A: invulafdeling (15 vrae) – kies uit papnat, stokstyf, piepklein, doodstil, bloedrooi en meer
- B: meerkeusevrae (10 vrae)
- Memo vir albei afdelings
Vir wie is dit?
Vir Graad 6-leerders. Sien ook die Graad 5- en Graad 7-toetse.
Formaat: PDF-aflaai, 7 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.