Graad 6 Verlede Tyd Toekomende Tyd Gister / More Negatief Ontkennend
Graad 6 Verlede Tyd Toekomende Tyd Gister / More Negatief Ontkennend
Digitale produk onmiddellike aflaai
R25,00
Graad 6 verlede tyd, toekomende tyd en negatief (ontkennende vorm), met memo en Engelse notas.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
Hierdie Graad 6 werkkaart oor tye en die ontkennende vorm laat leerders sinne oorskryf in die verlede tyd, die toekomende tyd en die negatief – die tipe vrae wat gereeld in taaltoetse voorkom.
Wat is ingesluit?
- Verander die sinne na die verlede tyd
- Begin die sinne met Gister… en Môre…
- Verander die sinne na die negatief / ontkennende vorm
- Memo met al die antwoorde
- Engelse instruksies en notas (bv. hoe “is” en “het” in die toekomende tyd verander)
Vir wie is dit?
Vir Graad 6-leerders, en handig vir gesinne waar Afrikaans ’n addisionele taal is. Sien ook die Graad 5- en Graad 7-weergawes, of al ons Graad 6 Afrikaans werkkaarte.
Formaat: PDF-aflaai, 5 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.










Resensies
Daar is nog geen resensies nie.