Graad 5 Homonieme + Homofone – Opsomming, Woorde Betekenis, Toetse en Memo (9 Blaaie)

Graad 5 Homonieme + Homofone – Opsomming, Woorde Betekenis, Toetse en Memo (9 Blaaie)

Digitale produk onmiddellike aflaai

R25,00

Graad 5 homonieme en homofone: opsommings, woordelyste, twee toetse en memo.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Eet jy rys of gaan jy op ’n reis? Hierdie Graad 5-pakket oor homonieme en homofone help leerders om woorde wat dieselfde klink, reg te gebruik.

Wat is ingesluit?

  • Homonieme: opsomming en woordelys met die verskillende betekenisse
  • Homofone: opsomming en woordelys met betekenisse
  • Toets 1: omkring die regte antwoord
  • Toets 2: kies die regte woord tussen hakies
  • Memo vir albei toetse

Vir wie is dit?

Vir Graad 5-leerders. Sien ook die Graad 4- en Graad 6-weergawes.

Formaat: PDF-aflaai, 9 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0