Graad 6 Homonieme, Homofone Opsomming, Woorde Betekenis
Graad 6 Homonieme, Homofone Opsomming, Woorde Betekenis
Digitale produk onmiddellike aflaai
R25,00
Graad 6 homonieme en homofone: opsommings, woordelyste, drie toetse en memo.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
’n Bank kan ’n sitplek of ’n plek vir geld wees (homoniem), terwyl feit en fyt dieselfde klink maar verskil (homofoon). Hierdie Graad 6-pakket verduidelik die verskil en oefen dit deeglik.
Wat is ingesluit?
- Homonieme: opsomming en woordelys met die verskillende betekenisse
- Homofone: opsomming en woordelys met betekenisse
- Toets 1: homofone – kies die regte antwoord
- Toets 2: omkring die korrekte homofoon in die sin
- Toets 3: homonieme in sinne
- Memo vir al drie toetse
Vir wie is dit?
Vir Graad 6-leerders. Daar is ook ’n Graad 5- en ’n Graad 7-weergawe.
Formaat: PDF-aflaai, 11 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.