Graad 4 Homonieme – Homofone

Graad 4 Homonieme – Homofone

Digitale produk onmiddellike aflaai

R25,00

Graad 4 homonieme en homofone: opsomming, woordelyste, toets, memo en rubriek.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Homonieme word dieselfde gespel maar het verskillende betekenisse (bank), terwyl homofone dieselfde klink maar anders gespel word (eed en eet). Hierdie Graad 4-pakket maak die verskil maklik.

Wat is ingesluit?

  • Opsomming: homonieme en homofone
  • Voorbeeldwoorde met hul betekenisse
  • Toets: kies die regte woord uit die hakies
  • Skryf jou eie sinne met homonieme en homofone
  • Memo en rubriek

Vir wie is dit?

Vir Graad 4-leerders. Daar is ook ’n Graad 5- en ’n Graad 6-weergawe.

Formaat: PDF-aflaai, 10 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0