Graad 3,4 Advertensie Opsomming, Voorbeeld, Toets

Graad 3,4 Advertensie Opsomming, Voorbeeld, Toets

Digitale produk onmiddellike aflaai

R25,00

Advertensie-projek vir Graad 3 en 4: opsomming, voorbeeld, beplanning, eie advertensie en Afrikaans–Engelse woorde.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Hierdie advertensie-projek vir Graad 3 en 4 laat jong leerders ontdek hoe advertensies werk – en dan ontwerp hulle hulle eie advertensie vir ’n skooltas.

Wat is ingesluit?

  • Opsomming: waarvoor advertensies gebruik word en wat ’n goeie advertensie moet hê
  • Aandag, belangstelling, begeerte en aksie – eenvoudig verduidelik
  • Voorbeeld van ’n advertensie
  • Beplanningsblad: wat adverteer jy, vir wie en waar?
  • Taak (20 punte): ontwerp jou eie advertensie vir jou eie skooltas
  • Afrikaans–Engelse woordelys (aandag, afslag, pamflette …)

Vir wie is dit?

Vir Graad 3- en 4-leerders se eerste advertensie-projek. Ouer leerders gebruik ons Graad 5–7 weergawe.

Formaat: PDF-aflaai, 6 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0