Graad 6 Vergelykings

Graad 6 Vergelykings

Digitale produk onmiddellike aflaai

R30,00

Graad 6 vergelykings: opsomming, lys, voorbeeldsinne, drie toetse, memo en rubriek.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

So plat soos ’n pannekoek, so swaar soos lood – hierdie Graad 6 vergelykings-pakket bevat ’n uitgebreide lys vergelykings en drie verskillende toetse.

Wat is ingesluit?

  • Verduideliking: wat ’n vergelyking is
  • Uitgebreide alfabetiese lys vergelykings
  • Voorbeeldsinne met vergelykings
  • Toets 1: vul die korrekte vergelyking in
  • Toets 2: meerkeuse
  • Toets 3: pas kolom A by kolom B
  • Memo en rubriek

Vir wie is dit?

Vir Graad 6-leerders. Sien ook die Graad 5- en Graad 7-weergawes, of die Graad 6 idiome.

Formaat: PDF-aflaai, 11 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0