Graad 5 Vergelykings

Graad 5 Vergelykings

Digitale produk onmiddellike aflaai

R30,00

Graad 5 vergelykings: opsomming, woordelys met betekenis, twee toetse, memo en rubriek.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

So arm soos ’n kerkmuis, so trots soos ’n pou: ’n vergelyking skep ’n prentjie in die leser se gedagtes. Hierdie Graad 5 vergelykings-pakket leer die bekende vergelykings en hul betekenisse.

Wat is ingesluit?

  • Verduideliking: wat ’n vergelyking is
  • Lys vergelykings met betekenisse
  • Toets 1: vul die regte woord in om die vergelyking te voltooi
  • Toets 2: kies die korrekte antwoord (A, B, C of D)
  • Memo vir albei toetse
  • Rubriek

Vir wie is dit?

Vir Graad 5-leerders. Graad 4 het ’n eie weergawe; leer ook die Graad 5 idiome.

Formaat: PDF-aflaai, 14 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0