Graad 4 Vergelykings

Graad 4 Vergelykings

Digitale produk onmiddellike aflaai

R30,00

Graad 4 vergelykings: opsomming, woordelys met betekenis, twee toetse, memo en rubriek.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

So glad soos seep, so sterk soos ’n os – vergelykings maak taal kleurvol. Hierdie Graad 4 vergelykings-pakket verduidelik wat ’n vergelyking is en oefen die bekendste.

Wat is ingesluit?

  • Verduideliking: wat ’n vergelyking is
  • Lys vergelykings met betekenisse
  • Toets 1: kies die regte antwoord (A, B, C of D)
  • Toets 2: vul die regte woord in uit ’n woordelys
  • Memo
  • Rubriek

Vir wie is dit?

Vir Graad 4-leerders. Gaan verder met die Graad 5 vergelykings of leer die Graad 4 idiome.

Formaat: PDF-aflaai, 12 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0