Graad 4 Briewe – Informeel en Formeel: Voorbeeld + Oefentoets + Puntetoekenning
Graad 4 Briewe – Informeel en Formeel: Voorbeeld + Oefentoets + Puntetoekenning
Digitale produk onmiddellike aflaai
R25,00
Graad 4 informele en formele briewe: uitleg, voorbeeld, oefentake en puntetoekenning.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
Hoe skryf jy ’n brief aan Ouma, en hoe skryf jy ’n formele brief aan die skoolhoof? Hierdie Graad 4 briewe-pakket verduidelik albei met ’n uitlegskets en ’n voorbeeld, en gee ’n oefentaak vir elkeen.
Wat is ingesluit?
- Die vriendskaplike (informele) brief: wanneer ons dit skryf, die inhoud en die uitleg
- Oefentaak: skryf ’n informele brief (80–100 woorde) aan jou ouma oor jou vakansie by die see
- Die formele brief: formaat met twee adresse, uitlegskets en ’n voorbeeldbrief aan die munisipaliteit
- Oefentaak: skryf ’n formele brief aan die skoolhoof en vra vir ’n snoepiewinkel
- Puntetoekenning (rubriek) vir albei briewe
Vir wie is dit?
Vir Graad 4-leerders. Sien ook die Graad 5- en Graad 6-weergawes.
Formaat: PDF-aflaai, 10 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.