Graad 6 Briewe – Informeel en Formeel: Voorbeeld + Oefentoets + Rubriek

Graad 6 Briewe – Informeel en Formeel: Voorbeeld + Oefentoets + Rubriek

Digitale produk onmiddellike aflaai

R25,00

Graad 6 informele en formele briewe: uitleg, voorbeeld, oefentake en rubriek.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Hoe skryf jy ’n vriendskaplike brief, en hoe verskil ’n formele brief? Hierdie Graad 6 briewe-pakket verduidelik albei met ’n uitlegskets en ’n voorbeeld, en gee ’n oefentaak vir elkeen.

Wat is ingesluit?

  • Die vriendskaplike (informele) brief: wanneer ons dit skryf, die inhoud en die uitleg
  • Oefentaak: skryf ’n informele brief (80–100 woorde) aan ’n ouer leerder en vra oor sy of haar skool en aktiwiteite
  • Die formele brief: formaat met twee adresse, uitlegskets en ’n voorbeeldbrief aan die munisipaliteit
  • Oefentaak: skryf ’n formele brief aan ’n maatskappy en vra om in die vakansie daar te kom werk
  • Puntetoekenning (rubriek) vir albei briewe

Vir wie is dit?

Vir Graad 6-leerders. Sien ook die Graad 5- en Graad 7-weergawes.

Formaat: PDF-aflaai, 10 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0