Graad 5 Briewe – Informeel en Formeel: Voorbeeld + Oefentoets + Puntetoekenning
Graad 5 Briewe – Informeel en Formeel: Voorbeeld + Oefentoets + Puntetoekenning
Digitale produk onmiddellike aflaai
R25,00
Graad 5 informele en formele briewe: uitleg, voorbeeld, oefentake en puntetoekenning.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
Hoe skryf jy ’n vriendskaplike brief, en hoe verskil ’n formele brief? Hierdie Graad 5 briewe-pakket verduidelik albei met ’n uitlegskets en ’n voorbeeld, en gee ’n oefentaak vir elkeen.
Wat is ingesluit?
- Die vriendskaplike (informele) brief: wanneer ons dit skryf, die inhoud en die uitleg
- Oefentaak: skryf ’n informele brief (80–100 woorde) aan ’n vriend oorsee oor Suid-Afrika se kos, weer en vakansieplekke
- Die formele brief: formaat met twee adresse, uitlegskets en ’n voorbeeldbrief aan die munisipaliteit
- Oefentaak: skryf ’n formele brief aan jou hoof en vra vir nuwe rekenaars, met ’n rede
- Puntetoekenning (rubriek) vir albei briewe
Vir wie is dit?
Vir Graad 5-leerders. Sien ook die Graad 6- en Graad 7-weergawes.
Formaat: PDF-aflaai, 10 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.