Graad 7 Vergelykings
Vergelykings maak skryfwerk lewendig: so dapper soos ’n leeu, so blind soos ’n mol. Hierdie Graad 7 vergelykings-pakket bevat ’n uitgebreide lys en toetse om dit vas te lê.
Wat is ingesluit?
- Verduideliking: wat ’n vergelyking is
- Uitgebreide alfabetiese lys vergelykings
- Voorbeeldsinne met vergelykings
- Afdeling A: vul die korrekte vergelyking in
- Afdeling B: pas kolom A by kolom B
- Afdeling C: meerkeuse
- Memo en rubriek
Vir wie is dit?
Vir Graad 7-leerders. Sien ook die Graad 6-weergawe en die Graad 7 idiome.
Formaat: PDF-aflaai, 13 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.