Graad 7 Idiome Lys + Betekenis + Toets + Vrae + Memo

Graad 7 Idiome Lys + Betekenis + Toets + Vrae + Memo

Digitale produk onmiddellike aflaai

R30,00

Graad 7 idiome: lys met betekenisse, woordeskatlys, begripstoets, toets, memo en rubriek.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

’n Idioom is ’n vaste uitdrukking met ’n figuurlike betekenis – ’n uiltjie knip beteken om ’n rukkie te slaap. Hierdie Graad 7 idiome-pakket bevat ’n uitgebreide lys en toets of leerders die idiome kan verstaan en gebruik.

Wat is ingesluit?

  • Verduideliking: wat ’n idioom is
  • Uitgebreide lys idiome met hul betekenisse
  • Woordeskatlys met die idiome uit die storie
  • Begripstoets: Idiome – ’n moeilike dag, oor Johan
  • Toets in vyf afdelings: begrip, betekenis, woordgebruik, eie toepassing en gee die idioom
  • Memo en rubriek

Vir wie is dit?

Vir Graad 7-leerders. Graad 6 het ’n eie idiome-lys; sien ook die Graad 7 vergelykings.

Formaat: PDF-aflaai, 18 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0