Graad 6 Idiome Lys + Betekenis 16 Blaaie
Graad 6 Idiome Lys + Betekenis 16 Blaaie
Digitale produk onmiddellike aflaai
R30,00
Graad 6 idiome: lys met betekenisse, woordeskatlys, begripstoets, toets, memo en rubriek.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
’n Idioom is ’n vaste uitdrukking met ’n figuurlike betekenis: ’n uiltjie knip beteken om ’n rukkie te slaap. Hierdie Graad 6 idiome-pakket bevat ’n lang lys idiome met betekenisse en ’n storie om dit in te oefen.
Wat is ingesluit?
- Verduideliking: wat ’n idioom is
- Lys idiome met hul betekenisse
- Woordeskatlys met die idiome uit die storie
- Begripstoets: Idiome – Die verrassing
- Toets: begrip, meerkeuse oor betekenisse, voltooi die sinne en skryf eie sinne
- Memo en rubriek
Vir wie is dit?
Vir Graad 6-leerders. Sien ook die Graad 5- en Graad 7 idiome, of die Graad 6 vergelykings.
Formaat: PDF-aflaai, 17 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.