Graad 6 Vergelykings
So plat soos ’n pannekoek, so swaar soos lood – hierdie Graad 6 vergelykings-pakket bevat ’n uitgebreide lys vergelykings en drie verskillende toetse.
Wat is ingesluit?
- Verduideliking: wat ’n vergelyking is
- Uitgebreide alfabetiese lys vergelykings
- Voorbeeldsinne met vergelykings
- Toets 1: vul die korrekte vergelyking in
- Toets 2: meerkeuse
- Toets 3: pas kolom A by kolom B
- Memo en rubriek
Vir wie is dit?
Vir Graad 6-leerders. Sien ook die Graad 5- en Graad 7-weergawes, of die Graad 6 idiome.
Formaat: PDF-aflaai, 11 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.