Graad 7 Sinonieme/Synonyms – Opsomming, Woorde Toetse + Memo
Sinonieme is woorde wat dieselfde of byna dieselfde beteken: groot – enorm, bly – gelukkig. Hierdie Graad 7 sinonieme-pakket brei leerders se woordeskat uit en toets dit op twee maniere.
Wat is ingesluit?
- Verduideliking met voorbeelde
- Uitgebreide woordelys met sinonieme, van aaklig – lelik tot verstaan – begryp
- Kort lys van algemene sinonieme
- Toets 1: kies die korrekte sinoniem (meerkeuse)
- Toets 2: skryf die sinoniem vir elke woord
- Memo vir albei toetse
Vir wie is dit?
Vir Graad 7-leerders. Kombineer dit met die Graad 7 antonieme; Graad 6 het ’n eie weergawe.
Formaat: PDF-aflaai, 10 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.