Graad 7 Antonieme Woorde Voorbeeld Toetse en Memo
Antonieme is woorde met die teenoorgestelde betekenis: mooi – lelik, binne – buite. Hierdie Graad 7 antonieme-pakket gee leerders ’n uitgebreide woordelys en drie toetse om dit in te oefen.
Wat is ingesluit?
- Verduideliking met voorbeelde
- Alfabetiese woordelys met teenoorgesteldes, van aaklig – aangenaam tot vriend – vyand
- Toets 1: vul die regte antoniem in die sin in
- Toets 2: gee die antoniem vir elke woord
- Toets 3: gebruik die gegewe woorde om die antonieme in te vul
- Memo vir al drie toetse
Vir wie is dit?
Vir Graad 7-leerders wat vir taaltoetse leer. Sien ook die Graad 7 sinonieme en die Graad 6 antonieme.
Formaat: PDF-aflaai, 13 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.