Graad 7 Sinonieme/Synonyms – Opsomming, Woorde Toetse + Memo

Graad 7 Sinonieme/Synonyms – Opsomming, Woorde Toetse + Memo

Digitale produk onmiddellike aflaai

R20,00

Graad 7 sinonieme: woordelys, twee toetse en memo.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Sinonieme is woorde wat dieselfde of byna dieselfde beteken: groot – enorm, bly – gelukkig. Hierdie Graad 7 sinonieme-pakket brei leerders se woordeskat uit en toets dit op twee maniere.

Wat is ingesluit?

  • Verduideliking met voorbeelde
  • Uitgebreide woordelys met sinonieme, van aaklig – lelik tot verstaan – begryp
  • Kort lys van algemene sinonieme
  • Toets 1: kies die korrekte sinoniem (meerkeuse)
  • Toets 2: skryf die sinoniem vir elke woord
  • Memo vir albei toetse

Vir wie is dit?

Vir Graad 7-leerders. Kombineer dit met die Graad 7 antonieme; Graad 6 het ’n eie weergawe.

Formaat: PDF-aflaai, 10 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0