Graad 6 Sinonieme/Synonyms – Opsomming, Woorde Toetse + Memo
Hierdie Graad 6 sinonieme-pakket brei leerders se woordeskat uit met ’n uitgebreide lys sinonieme en twee toetse.
Wat is ingesluit?
- Verduideliking met voorbeelde
- Uitgebreide lys sinonieme, van aaklig – lelik tot verniet – gratis
- Woordelys met algemene woorde (groot – reusagtig, vinnig – blitsig …)
- Toets 1: kies die korrekte sinoniem (meerkeuse)
- Toets 2: gee die sinoniem vir elke woord
- Memo vir albei toetse
Vir wie is dit?
Vir Graad 6-leerders. Kombineer dit met die Graad 6 antonieme, of sien die Graad 7 sinonieme.
Formaat: PDF-aflaai, 11 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.