Graad 6 Antonieme Woorde Voorbeeld Toetse en Memo

Graad 6 Antonieme Woorde Voorbeeld Toetse en Memo

Digitale produk onmiddellike aflaai

R20,00

Graad 6 antonieme: woordelys met teenoorgesteldes, twee toetse en memo.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Hierdie Graad 6 antonieme-pakket bevat ’n uitgebreide lys teenoorgesteldes – van aaklig – aangenaam tot vriend – vyand – en twee toetse om dit in te oefen.

Wat is ingesluit?

  • Verduideliking met voorbeelde
  • Uitgebreide alfabetiese woordelys met teenoorgesteldes
  • Toets 1: wat is die antoniem van …?
  • Toets 2: vul die regte antoniem in die sin in
  • Memo vir albei toetse

Vir wie is dit?

Vir Graad 6-leerders. Kombineer dit met die Graad 6 sinonieme, of sien die Graad 7 antonieme.

Formaat: PDF-aflaai, 11 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0