Graad 7 Fabel – Die Noordewind en die Son: Storie + Opsomming + Skryfwerk + Vrae + Rubriek

Graad 7 Fabel – Die Noordewind en die Son: Storie + Opsomming + Skryfwerk + Vrae + Rubriek

Digitale produk onmiddellike aflaai

R20,00

Graad 7 fabel Die Noordewind en die Son: storie, opsomming, skryfopdrag, vrae en rubriek.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Die Noordewind en die Son stry oor wie die sterkste is – en die sagte warmte wen. Hierdie Graad 7 fabel gebruik dié bekende verhaal om oor die les van vriendelikheid te dink en te skryf.

Wat is ingesluit?

  • Storie: Die Noordewind en die Son
  • Kort opsomming in punte
  • Skryfopdrag: ’n keer toe vriendelikheid of sagtheid jou meer gehelp het as woede
  • Begripsvrae
  • Rubriek

Vir wie is dit?

Vir Graad 7-leerders. Sien ook die Graad 6-fabel en die Graad 5-fabel.

Formaat: PDF-aflaai, 6 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0