Graad 5 Fabel – Die Jakkals en die Druiwe: Storie + Vrae + Memo + Aktiwiteit + Rubriek

Graad 5 Fabel – Die Jakkals en die Druiwe: Storie + Vrae + Memo + Aktiwiteit + Rubriek

Digitale produk onmiddellike aflaai

R20,00

Graad 5 fabel Die jakkals en die druiwe: storie, vrae, woordeskat, skryf jou eie fabel, rubriek en memo.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

’n Fabel is ’n kort storie met diere wat soos mense optree, en dit eindig altyd met ’n les. In hierdie Graad 5 fabel lees leerders die bekende Die jakkals en die druiwe – die honger jakkals wat die druiwe nie kan bykom nie – en skryf dan hul eie fabel.

Wat is ingesluit?

  • Storie: Die jakkals en die druiwe
  • Begripsvrae oor die storie
  • Woordeskat met betekenisse (wingerd, tros, sappig, teleurgesteld en meer) en die boodskap of les
  • Beplanningsraam: skryf jou eie fabel, met ruimte vir ’n prentjie
  • Rubriek vir die eie fabel
  • Memo met antwoorde

Vir wie is dit?

Vir Graad 5-leerders wat fabels in die klas behandel. Daar is ook ’n Graad 6-fabel en ’n Graad 7-fabel, of sien al ons Graad 5 Afrikaans werkkaarte.

Formaat: PDF-aflaai, 6 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0