Graad 6 Termyn 4 Take en Teks Oefen Eksamen
Graad 6 Termyn 4 Take en Teks Oefen Eksamen
Digitale produk onmiddellike aflaai
R34,99
Graad 6 termyn 4-take: gedig, visuele teks, dialoog en vriendskaplike brief, met memo en rubrieke.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
Hierdie Graad 6 termyn 4-oefentake dek die literêre en transaksionele tekste wat aan die einde van die jaar geassesseer word.
Wat is ingesluit?
- Gedig: Pietie de Waal (anoniem), met vrae en ’n kort opsomming om te skryf
- Visuele teks met vrae
- Dialoog: hoe dit geskryf word, vrae en ’n skryfoefening met rubriek
- Vriendskaplike brief: uitleg en ’n skryfoefening
- Memo
Vir wie is dit?
Vir Graad 6-leerders wat vir termyn 4 voorberei. Sien ook die Graad 6 termyn 4-begrip en taal en die Graad 7-weergawe.
Formaat: PDF-aflaai, 12 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.