Graad 7 Assesseringstake – Termyn 4 Oefen Eksamen

Graad 7 Assesseringstake – Termyn 4 Oefen Eksamen

Digitale produk onmiddellike aflaai

R34,99

Graad 7 termyn 4-assesseringstake: gedig, visuele teks, dialoog en vriendskaplike brief, met memo en rubrieke.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Hierdie Graad 7 termyn 4-oefeneksamen bevat al die take wat aan die einde van die jaar geassesseer word, van poësie tot ’n vriendskaplike brief.

Wat is ingesluit?

  • Gedig: Klara Majola deur D.J. Opperman, met vrae en ’n kort opsomming om te skryf
  • Visuele teks met vrae
  • Dialoog: hoe dit geskryf word, vrae en ’n skryfoefening met rubriek
  • Vriendskaplike brief: uitleg en ’n skryfoefening
  • Memo

Vir wie is dit?

Vir Graad 7-leerders. Vir ’n diepgaande bespreking van die gedig sien ons Klara Majola-pakket; sien ook die termyn 4-begrip en taal.

Formaat: PDF-aflaai, 12 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0