Graad 6 Begrip + Taal Konvensie Termyn 4 + Toetse + Memo

Graad 6 Begrip + Taal Konvensie Termyn 4 + Toetse + Memo

Digitale produk onmiddellike aflaai

R34,99

Graad 6 termyn 4 begrip en taal: begripstoets plus ses taalafdelings, met memo.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Hierdie Graad 6 termyn 4 begrip- en taalpakket begin met ’n snaakse skoolstorie en toets dan ses taalonderwerpe – ideaal as oefening vir die eindeksamen.

Wat is ingesluit?

  • Begripstoets: Wat ’n dag by die skool, met vrae
  • Afdeling A: byvoeglike naamwoorde (insluitend trappe van vergelyking)
  • Afdeling B: werkwoorde en tye
  • Afdeling C: letterlike en figuurlike taal
  • Afdeling D: enkelvoudige en saamgestelde sinne
  • Afdeling E: sinsoorte
  • Afdeling F: telwoorde
  • Memo met antwoorde

Vir wie is dit?

Vir Graad 6-leerders wat vir die termyn 4-eksamen leer. Sien ook die Graad 6 termyn 4-take en die Graad 6 oefeneksamen W1.

Formaat: PDF-aflaai, 11 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0