Graad 6 Begrip, Taal Konvensie – Oefen Eksamen W1 (7 Toetse + Memo)
Graad 6 Begrip, Taal Konvensie – Oefen Eksamen W1 (7 Toetse + Memo)
Digitale produk onmiddellike aflaai
R34,00
Graad 6 oefeneksamen: begripstoets Die groot atletiekdag plus ses taaltoetse, met volledige memo.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
Janco het die hele nag nie ’n oog toegemaak nie – vandag is die groot atletiekbyeenkoms. Hierdie Graad 6 oefeneksamen begin met dié storie as begripstoets en volg dit op met ses kort taaltoetse.
Wat is ingesluit?
- Begripstoets: Die groot atletiekdag, met vrae
- Toets 1: verander die sinne na die negatiewe vorm
- Toets 2: verkleinwoorde
- Toets 3: meervoude
- Toets 4: woordsoorte
- Toets 5: antonieme
- Toets 6: dieregeluide
- Volledige memo vir al die toetse
Vir wie is dit?
Vir Graad 6-leerders wat vir begrip- en taaleksamens voorberei. Oefen verder met die Graad 6 oefeneksamen WS2 of die termyn 4-begrip en taal.
Formaat: PDF-aflaai, 11 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.