Graad 6 Begrips en Taal Oefening Eksamen – Memo Antwoorde
Graad 6 Begrips en Taal Oefening Eksamen – Memo Antwoorde
Digitale produk onmiddellike aflaai
R34,99
’n Volledige Graad 6 Afrikaans-oefeneksamen in vyf afdelings, met memo.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
Hierdie Graad 6 Afrikaans-oefeneksamen lyk en voel soos ’n regte eksamenvraestel, met vyf afdelings en ’n volledige memo.
Wat is ingesluit?
- Afdeling A: begrip (15 punte) – Die hemel
- Afdeling B: gedig (10 punte) – Skoollewe, met vrae
- Afdeling C: strokiesprent (10 punte)
- Afdeling D: woordsoorte (25 punte), insluitend byvoeglike naamwoorde
- Afdeling E: sinskonstruksie (50 punte) – verlede tyd, toekomende tyd, indirekte rede, voegwoorde en lydende vorm
- Volledige memo
Vir wie is dit?
Vir Graad 6-leerders wat vir die eksamen voorberei. Oefen verder met die Graad 6 oefeneksamen WS2 en die oefeneksamen W1.
Formaat: PDF-aflaai, 20 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.










Resensies
Daar is nog geen resensies nie.