Graad 6 – Instruksieteks- Maak ‘n koppie tee – Alles Ingesluit
Graad 6 – Instruksieteks- Maak ‘n koppie tee – Alles Ingesluit
Digitale produk onmiddellike aflaai
R25,00
Graad 6 instruksieteks – alles ingesluit: opsomming, bevelwoorde, voorbeeld, skryfproses, beplanningsblad, kontrolelys en rubriek.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
Hierdie Graad 6 instruksieteks-pakket gaan verder as die basiese struktuur: leerders werk deur die volledige skryfproses – beplanning, eerste weergawe, redigering en proeflees – om ’n stel instruksies vir ’n koppie tee te skryf.
Wat is ingesluit?
- Opsomming: wat ’n instruksieteks is
- Bevelwoorde en verbindingswoorde vir die volgorde
- Voorbeeld: hoe om ’n koppie tee te maak
- Gebruik van die woordeboek en hoe om ’n prosedure presies te beskryf
- Die skryfproses stap vir stap
- Skryftaak met beplanningsblad
- Kontrolelys vir redigering en proeflees
- Rubriek vir assessering
Vir wie is dit?
Vir Graad 6-leerders se skryftaak oor instruksieteks. Vir Graad 4 is daar ’n eenvoudiger weergawe.
Formaat: PDF-aflaai, 13 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.