Graad 4 Instruksie Teks – Maak ‘n koppie tee
Graad 4 Instruksie Teks – Maak ‘n koppie tee
Digitale produk onmiddellike aflaai
R25,00
Graad 4 instruksieteks – alles ingesluit: opsomming, bevelwoorde, voorbeeld (maak ’n koppie tee), skryfraam, aktiwiteit en rubriek.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
’n Instruksieteks verduidelik stap vir stap hoe om iets te doen of te maak. In hierdie Graad 4 instruksieteks-pakket leer leerders om duidelike instruksies te skryf aan die hand van ’n bekende voorbeeld: hoe om ’n koppie tee te maak.
Wat is ingesluit?
- Opsomming: wat ’n instruksieteks is, met voorbeelde soos resepte en handleidings
- Lys bevelwoorde (vul, roer, skink, voeg by, skakel aan …) en hoe om dit aan die begin van ’n sin te gebruik
- Verbindingswoorde vir die volgorde: Begin deur …, Daarna …, Vervolgens …, Laastens …
- Voorbeeld: benodigdhede en stappe om ’n koppie tee te maak
- Skryfraam en aktiwiteit: maak ’n lys van benodigdhede en rangskik instruksies in die korrekte volgorde
- Rubriek vir assessering
Vir wie is dit?
Vir Graad 4-leerders se skryftaak oor instruksieteks. Graad 6 het ’n eie weergawe. Sien ook al ons Graad 4 Afrikaans werkkaarte.
Formaat: PDF-aflaai, 9 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.