Graad 3 – 4 Verkleinwoorde -ie -pie -kie -jie -tjie -etjie

Graad 3 – 4 Verkleinwoorde -ie -pie -kie -jie -tjie -etjie

Digitale produk onmiddellike aflaai

R25,00

Al die verkleiningsuitgange -ie, -pie, -kie, -jie, -tjie en -etjie: reëls, woordelyste en oefening.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Hasie, koppie, pakkie, perdjie, stoeltjie, balletjie – elke verkleinwoord volg ’n reël. Hierdie verkleinwoorde-boek vir Graad 3 en 4 verduidelik al ses uitgange, elk met ’n woordelys en oefening.

Wat is ingesluit?

  • -ie: die meeste woorde (huis – huisie, roos – rosie)
  • -pie: woorde wat op m of p eindig (kop – koppie, soom – soompie)
  • -kie: woorde wat op -ng eindig, en ander (koning – koninkie, pak – pakkie)
  • -jie: woorde wat op d of t eindig (hond – hondjie)
  • -tjie: woorde wat op l, r of n eindig (stoel – stoeltjie)
  • -etjie: l, m, n of r ná ’n kort klinker (bal – balletjie)
  • Leer die woorde en oefen die woorde – vir elke afdeling

Vir wie is dit?

Vir Graad 3- en 4-leerders. Vir ekstra oefening met -tjie en -kie sien ons verkleining -tjie en -kie; sien ook al ons Graad 3 Afrikaans werkkaarte.

Formaat: PDF-aflaai, 17 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0