Graad 3 – Deelteken en Kappie Woorde – Oefening plus 1 Toets + Memo (7 Blaaie)
Graad 3 – Deelteken en Kappie Woorde – Oefening plus 1 Toets + Memo (7 Blaaie)
Digitale produk onmiddellike aflaai
R25,00
Graad 3 deelteken- en kappiewoorde: woordelyste, oefening, toets en memo.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
Hoekom kry môre ’n kappie en reën ’n deelteken? Hierdie Graad 3-pakket verduidelik waarvoor die kappie en die deelteken dien en oefen die woorde wat dit kry.
Wat is ingesluit?
- Kappiewoorde (ê, ô, û): die kappie wys dat die klank lank uitgespreek word – sê, lê, skêr, wêreld, môre, brûe …
- Deeltekenwoorde: die deelteken wys ’n lettergreepverdeling – breër, geëet, hoë, knieë, reën …
- Oefen die woorde: skryfbladsye vir albei groepe
- Toets: plaas die kappie en deelteken op die regte letter in die sinne
- Memo
Vir wie is dit?
Vir Graad 3-leerders se spelling. Sien ook die Graad 3 spellingboek en al ons Graad 3 Afrikaans werkkaarte.
Formaat: PDF-aflaai, 7 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.